Model ossewa te koop
Die Pretoria Verkennerspos het ‘n projek geloods in samewerking met die AKB en die Groot Trek 175 feesvieringe. Dit is ‘n heerlike selfbou projek vir die hele gesin. Bou jou…
Die Pretoria Verkennerspos het ‘n projek geloods in samewerking met die AKB en die Groot Trek 175 feesvieringe. Dit is ‘n heerlike selfbou projek vir die hele gesin. Bou jou…
Die Studiegroep vir Eietydse geskiedenis (SEGE) het in ’n persverklaring die ANC-regering se hoof van Kommunikasie en Inligting, Phumia Williams, skerp gekritiseer oor haar uitlatings rakende Kleinfontein, wat geleë is…
Die Holy Family College in Parktown, Johannesburg, is gedeeltelik in puin gelê deur n brand en die skade daaraan verbonde beloop sowat R12 miljoen. Die skool is in 1905 ingewy…
Die herstigde nasionale party het sy stem bygevoeg tot diegene wat hulle steur luidkeels toegese het aan Kleinfontein. Die volledige mediaverklaring, soos deur Die Vryburger ontvang is vanaf die HNP,…
Die verbruikersprysindeks (VPI), wat so pas vir April bekend gemaak is, bly onveranderd op Maart se 5,9%. Die vorige jaar se vergelykbare jaar-op-jaar syfer was 5,6% (20012), 5,0% (2011)en 4,3%…
Die goeie verkope van sport-nutsvoertuie en bakkies wat deur General motors, Ford en Chrysler in die VSA ondervind word, word toegeskryf aan die lae brandstofprys in die land. ‘n Litter…
Weens die hartseer afsterwe van Etienne le Roux, in lewe die Volksraadslid vir Natal, het laasgenoemde setel vakant geraak. Die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) het volksgenote gevolglik uitgenooi om ‘n…
Leerlinge van CVO Gromar het elke kwartaal ‘n liefdadigheidsprojek wat hul aanpak, waarvan hierdie week se projek ‘n insameling was om ‘n bydrae te lewer om die koue wintersmaande wat…
Medepligtiges van ’n rooftog mag nie sommer skuldig bevind word aan roof met verswarende omstandighede nie. Dit is die uitspraak in die Kaapstadse hooggeregshof. Om medepligtiges skuldig te bevind sonder…
Die Suid-Afrikaanse Lugmag is toe die skuldiges. Op 9 April vanjaar is magtiging vir die landing van die Airbus A330-200 met Gupta-bruilofsgaste by die Waterkloof-lugmagbasis uitgereik. Die magtiging is dus…
Die eerste beurtkrag vir die winter het begin in die Vrystaat. Die eens rustige plattelandse dorpie Koppies het die nare ervaring gehad dat hulle krag sedert die naweek met tussenposes…
Banktransaksies wat met Internet dienste gedoen word is deesdae die skurke se teiken. Gebruikers van die stelsel moet daarop let dat hulle PIN en wagwoorde op slinkse wyse bekom word…
Mediaberigte regoor Suid-Afrika, waarvan Die Vryburger op die voorpunt was, het blykbaar daartoe aanleiding gegee dat die ANC verplig geword het om die beloofde pakkies vir verarmde blankes te gee….
Robert Mugabe, die president van Zimbabwe het die land se nuwe Grondwet onderteken. Daarmee is die weg gebaan vir die land se volgende presidentsverkiesing later vanjaar. Hy het die dokument…
Mauritius is besig om sy ekonomiese sake in orde te kry en raak al hoe aantrekliker vir groot besigheidsondernemings om hulle kantore na Mauritius te verskuif. Dit verskaf veral ‘n…
Net minder as R1 miljard is die gedurende die afgelope boekjaar as finansiële vergoeding aan suksesvolle grondeisers uitbetaal. Die gegewens is deur Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming,…
• Twee mans het indie Boksburg-streekhof verskyn nadat die Valke op dwelms van sowat R10miljoen beslag gelê het. Volgens ’n polisiewoordvoerder, is daar ook beslag gelê op laboratoriumtoerusting wat gebruik…
Die Suid-Afrikaanse polisie woordvoerders wil nie iets kwytraak teenoor die media rakende hulle webblad wat deur kuberkrakers ingebreek is nie. Die webblad, www.saps.gov.za is deur kuberkrakers binne gedring. Die persoonlike…
As jy werkloos is, kom besoek Werk en Wen. Hulle gaan jou probeer help om weer jou eie geld te verdien. Het jy puik gehalte produkte nodig? Besoek Werk en…
Die Rand is besig om in een van sy grootste krisisse sedert 1994 in te beweeg. Die geldeenheid het op 21 Mei die R9,60 grens teenoor ‘n VSA dollar oorskrei…
Maar toe Dawid sien dat sy dienaars onder mekaar fluister, het Dawid gemerk dat die kind dood was. En Dawid sê aan sy dienaars: Is die kind dood? En hulle…
Maak enige koerant oop, luister enige nuusberig of laat jou hare sny by enige plaaslike plattelandse vrouehaarkapster en jy hoor die nuutste nuus. Die ding waaroor almal praat. Nie die…
Te midde van talle hindernisse, is die Boere-Afrikaners aan die beweeg – en die beweging is doelgerig vorentoe. In hierdie week se uitgawe van Die Vryburger sal u lees hoe…
Die Federale Vryheidsparty ondersteun die inisiatiewe van die Kleinfontein Kooperatiewe instelling ten ooste van Pretoria. In ’n verklaring sê die woordvoerder van dié party dat die burgemeesterskomitee se siening oor…
Die afslaer het geen taak gehad om Winnie Mandela se goed op te veil nie, want niemand het belang gestel om daar te wees en te bie op haar goed…
Barack Obama, die president van Amerika, sal die land besoek aan die einde van Junie vanjaar. Dit sal sy eerste ampsbesoek aan Suid-Afrika wees sedert hy president geword het. Vandeesweek…
Een van die mindere bekende veldslae in die Tweede Vryheidsoorlog, naamlik die slag van Donkerhoek, word jaarliks herdenk met groot feesvieringe. Hierdie slag het plaasgevind op die hoogste kop op…
Hierdie jong en dinamiese Vrouebeweging, bekend as die RVB het weereens besluit om die Republiekfees te herdenk op eg volkseie tradisie. Die Verklaring soos uitgereik deur die Organisasie soos hier…
Mnr Jaco Mulder van VF Plus in Sentraal Transvaal het in ’n skerp bewoorde verklaring daarop gewys dat die Afrikaner geregtig is op selfbeskikking. Dit volg na aanleiding van die…
Die Voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad het bekend gemaak dat een van die Volksraadslede bedank het. Geen redes is aangevoor waarom dit gebeur het nie. Die bekendmaking is deur Die…
Nelson Mandela se dogters dagvaar die bejaarde oud-president vir die regte tot sy kunswerke en om sy geld te beheer. Zenani en Makaziwe Mandela beoog om ‘n hofbevel wat gedurende…
Die Suid-Afrikaanse Polisie Diens vra skenkings van honde omdat sy eie teel-sentrum nie genoeg honde vir opleiding kan verskaf nie. Die oproep is gedoen deur lt.kol. Piet Rossouw, Provinsiale Bevelvoerder…
Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n lekker vinnige resep wat mens oor die naweek kan geniet. Vrydagaand Prego-Rolletjies Marinade:…
Mense met geld kan enigiets en enigiemand koop. Dit is die siening van Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC. Hy het die uitlating gemaak tydens ’n nuuskonferensie by Luthuli-huis. “Dit…
Eers moes Jan van Riebeeck ’n verversingspos aan die Kaap vestig om verbygaande skepe uit Europa van vars voedsel te voorsien. Nou moet daardie pioniers se nasate weer na Europa…
Prof. Nikola Kezic, ’n heuningby deskundige van die Zagreb-universiteit in Kroasië, lei ’n afdeling van ’n program om landmyne op te spoor. Dit kos miljoene euro en word gevolglik deur…
Twee afsonderlike en onafhanklike studies is gedoen wat bevind dat voldoende fondse deur die regering se brandstofheffings ingevorder word om te betaal vir alle nuwe paaie en alle padonderhoud in…
Naledi Pandor, die Minister van Binnelandse Sake is ontevrede omdat die Britte visumvereistes aan Suid-Afrikaanse besoekers gestel het. Sy het verlede week verklaar dat dit nou tyd geword het dat…
Dis nog glad nie te laat om nou nog ’n paar Affodilbolle in die grond te kry nie. Ons kan hulle mos van April tot laat in Mei elke jaar…
Sharksafe is ’n nuwe metode om haaie te beheer en haainette te vervang. Dit bestaan uit plastiekpype wat soos bamboes lyk. Dit word met kettings aan betonblokke aan die seebodem…
Ernst Roets van Afriforum sê hulle wou die ANC-regering opsetlik op internasionale vlak verneder en daardeur druk plaas om iets te doen.” Die optrede van Afriforum, is onlangs gedoen in…
Die pas afgelope naweek het Somaliland die 22ste herdenking van hulle onafhanklikheid van Somalië gevier. Somaliland, of amptelik “Republiek van Somaliland”, is ‘n de facto selfregerende gebied wat grens aan…
By die Beitbrug-grenspos is op R18 miljoen se kokaïen beslag gelê wat in tolle garing versteek was. Die dwelmmiddel is blykbaar deur ’n Kongolees in gesmokkel maar is betrap en…
Die landbouers en grondeienaars van die Springbokvlakte in Noord-Transvaal staan saam om maatskappye te keer wat gas deur hidro-breking wil ontgin en ook steenkool wil myn. Sowat 80% van die…
Afgesien van die 74 lande is daar ook talle lande waarin daar “klandestiene operasies” plaasvind sonder dat die dit deur die kongres goedgekeur is en sonder dat die publiek daarvan…
‘n Gebreklike moordwalvis, wat sonder ‘n dorsale – en regterkantse vin is, oorleef in die oseaan met die hulp van sy familie wat vir hom sorg. Aangesien die soogdier nie…
Vriende, waarmee is ons besig hier in Suid-Afrika? Het ons werklik so lamsakkig geraak dat selfs ‘n volksmoord nie erg genoeg is om ons te laat wakker word nie? Ek…
Leë den Hond, ’n vrou van Johannesburg, het besluit om die majestueuse Mount Everest aan te durf. Sy het die afgelope naweek die derde vrou uit Suid-Afrika geword wat die…
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het lande se verkeerswette en die toepassing van verskeie pad wette gemeet en ’n punt tussen 0 en 10 gegee. Nul beteken swak toepassing. Wetstoepassers is baie…
Die jonger broer van Thabo Mbeki, Moeletsi het die afgelope naweek hewige kritiek gelewer in Franschhoek oor hoe die ANC die land regeer. Hy het gesê dit is opvallend dat…
Laaste kommentaar