-
Media-druk laat ANC sp...
Mediaberigte regoor Suid-Afrika, waarvan Die Vryburger op die voorpunt was, het blykbaar daartoe aan... -
Grondgryp resultate be...
Net minder as R1 miljard is die gedurende die afgelope boekjaar as finansiële vergoeding aan sukses... -
Nuusflitse
• Twee mans het indie Boksburg-streekhof verskyn nadat die Valke op dwelms van sowat R10miljoen be... -
Kuberkrakers skud SAPD...
Die Suid-Afrikaanse polisie woordvoerders wil nie iets kwytraak teenoor die media rakende hulle webb... -
Die FVP steun Kleinfon...
Die Federale Vryheidsparty ondersteun die inisiatiewe van die Kleinfontein Kooperatiewe instelling t... -
Niemand wil Winnie se ...
Die afslaer het geen taak gehad om Winnie Mandela se goed op te veil nie, want niemand het belang ge... -
VSA president besoek R...
Barack Obama, die president van Amerika, sal die land besoek aan die einde van Junie vanjaar. Dit sa... -
Die slag van Donkerhoe...
Een van die mindere bekende veldslae in die Tweede Vryheidsoorlog, naamlik die slag van Donkerhoek, ... -
Republikeinse Vrouebew...
Hierdie jong en dinamiese Vrouebeweging, bekend as die RVB het weereens besluit om die Republiekfees... -
VF Plus steun Kleinfon...
Mnr Jaco Mulder van VF Plus in Sentraal Transvaal het in ’n skerp bewoorde verklaring daarop gewys...
Nuus
Media-druk laat ANC spring...
Mediaberigte regoor Suid-Afrika, waarvan Die Vryburger op die voorpunt was, het blykbaar daartoe aanleiding gegee dat die ANC verplig geword het om di...
Ekonomie
Mauritius voorkeur vir gro...
Mauritius is besig om sy ekonomiese sake in orde te kry en raak al hoe aantrekliker vir groot besigheidsondernemings om hulle kantore na Mauritius te ...
Menings
Somaliland- onafhanklik so...
Die pas afgelope naweek het Somaliland die 22ste herdenking van hulle onafhanklikheid van Somalië gevier. Somaliland, of amptelik “Republiek van So...
Redaksioneel
Die Volk in beweging
Te midde van talle hindernisse, is die Boere-Afrikaners aan die beweeg – en die beweging is doelgerig vorentoe. In hierdie week se uitgawe van Die V...
Media-druk laat ANC spring
Mediaberigte regoor Suid-Afrika, waarvan Die Vryburger op die voorpunt was, het blykbaar daartoe aanleiding gegee dat die ANC verplig geword het om die beloofde pakkies vir verarmde blankes te gee….
Zimbabwe se nuwe Grondwet van krag
Robert Mugabe, die president van Zimbabwe het die land se nuwe Grondwet onderteken. Daarmee is die weg gebaan vir die land se volgende presidentsverkiesing later vanjaar. Hy het die dokument…
Mauritius voorkeur vir groot ondernemings
Mauritius is besig om sy ekonomiese sake in orde te kry en raak al hoe aantrekliker vir groot besigheidsondernemings om hulle kantore na Mauritius te verskuif. Dit verskaf veral ‘n…
Grondgryp resultate bekend gemaak
Net minder as R1 miljard is die gedurende die afgelope boekjaar as finansiële vergoeding aan suksesvolle grondeisers uitbetaal. Die gegewens is deur Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming,…
Nuusflitse
• Twee mans het indie Boksburg-streekhof verskyn nadat die Valke op dwelms van sowat R10miljoen beslag gelê het. Volgens ’n polisiewoordvoerder, is daar ook beslag gelê op laboratoriumtoerusting wat gebruik…
Kuberkrakers skud SAPD
Die Suid-Afrikaanse polisie woordvoerders wil nie iets kwytraak teenoor die media rakende hulle webblad wat deur kuberkrakers ingebreek is nie. Die webblad, www.saps.gov.za is deur kuberkrakers binne gedring. Die persoonlike…
Werk en Wen – Promosie
As jy werkloos is, kom besoek Werk en Wen. Hulle gaan jou probeer help om weer jou eie geld te verdien. Het jy puik gehalte produkte nodig? Besoek Werk en…
Rand op glybaan
Die Rand is besig om in een van sy grootste krisisse sedert 1994 in te beweeg. Die geldeenheid het op 21 Mei die R9,60 grens teenoor ‘n VSA dollar oorskrei…
Reageer reg!
Maar toe Dawid sien dat sy dienaars onder mekaar fluister, het Dawid gemerk dat die kind dood was. En Dawid sê aan sy dienaars: Is die kind dood? En hulle…
Tsunami Dlamini
Maak enige koerant oop, luister enige nuusberig of laat jou hare sny by enige plaaslike plattelandse vrouehaarkapster en jy hoor die nuutste nuus. Die ding waaroor almal praat. Nie die…
Die Volk in beweging
Te midde van talle hindernisse, is die Boere-Afrikaners aan die beweeg – en die beweging is doelgerig vorentoe. In hierdie week se uitgawe van Die Vryburger sal u lees hoe…
Die FVP steun Kleinfontein
Die Federale Vryheidsparty ondersteun die inisiatiewe van die Kleinfontein Kooperatiewe instelling ten ooste van Pretoria. In ’n verklaring sê die woordvoerder van dié party dat die burgemeesterskomitee se siening oor…
Niemand wil Winnie se goed koop nie
Die afslaer het geen taak gehad om Winnie Mandela se goed op te veil nie, want niemand het belang gestel om daar te wees en te bie op haar goed…
VSA president besoek RSA
Barack Obama, die president van Amerika, sal die land besoek aan die einde van Junie vanjaar. Dit sal sy eerste ampsbesoek aan Suid-Afrika wees sedert hy president geword het. Vandeesweek…
Die slag van Donkerhoek vergete? Nooit!
Een van die mindere bekende veldslae in die Tweede Vryheidsoorlog, naamlik die slag van Donkerhoek, word jaarliks herdenk met groot feesvieringe. Hierdie slag het plaasgevind op die hoogste kop op…
Republikeinse Vrouebeweging neem leiding
Hierdie jong en dinamiese Vrouebeweging, bekend as die RVB het weereens besluit om die Republiekfees te herdenk op eg volkseie tradisie. Die Verklaring soos uitgereik deur die Organisasie soos hier…
VF Plus steun Kleinfontein konsep
Mnr Jaco Mulder van VF Plus in Sentraal Transvaal het in ’n skerp bewoorde verklaring daarop gewys dat die Afrikaner geregtig is op selfbeskikking. Dit volg na aanleiding van die…
Bedanking van Volksraadslid: mnr Franz Jooste
Die Voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad het bekend gemaak dat een van die Volksraadslede bedank het. Geen redes is aangevoor waarom dit gebeur het nie. Die bekendmaking is deur Die…
Nelson Mandela word gedagvaar
Nelson Mandela se dogters dagvaar die bejaarde oud-president vir die regte tot sy kunswerke en om sy geld te beheer. Zenani en Makaziwe Mandela beoog om ‘n hofbevel wat gedurende…
SAPD vra skenkings
Die Suid-Afrikaanse Polisie Diens vra skenkings van honde omdat sy eie teel-sentrum nie genoeg honde vir opleiding kan verskaf nie. Die oproep is gedoen deur lt.kol. Piet Rossouw, Provinsiale Bevelvoerder…
Vir die huisvrou – Prego-Rolletjies
Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n lekker vinnige resep wat mens oor die naweek kan geniet. Vrydagaand Prego-Rolletjies Marinade:…
Enige iemand omkoopbaar
Mense met geld kan enigiets en enigiemand koop. Dit is die siening van Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC. Hy het die uitlating gemaak tydens ’n nuuskonferensie by Luthuli-huis. “Dit…
Suid-Afrikaanse boere al meer in aanvraag
Eers moes Jan van Riebeeck ’n verversingspos aan die Kaap vestig om verbygaande skepe uit Europa van vars voedsel te voorsien. Nou moet daardie pioniers se nasate weer na Europa…
Bye gaan landmyne uitwys
Prof. Nikola Kezic, ’n heuningby deskundige van die Zagreb-universiteit in Kroasië, lei ’n afdeling van ’n program om landmyne op te spoor. Dit kos miljoene euro en word gevolglik deur…
Tol-stelsel onnodig in SA
Twee afsonderlike en onafhanklike studies is gedoen wat bevind dat voldoende fondse deur die regering se brandstofheffings ingevorder word om te betaal vir alle nuwe paaie en alle padonderhoud in…
Suid-Afrika wil ook straf uitdeel
Naledi Pandor, die Minister van Binnelandse Sake is ontevrede omdat die Britte visumvereistes aan Suid-Afrikaanse besoekers gestel het. Sy het verlede week verklaar dat dit nou tyd geword het dat…
Affodille / Narcissus … nog nie te laat om te plant
Dis nog glad nie te laat om nou nog ’n paar Affodilbolle in die grond te kry nie. Ons kan hulle mos van April tot laat in Mei elke jaar…
Vervang haainette met nuwe tegnologie
Sharksafe is ’n nuwe metode om haaie te beheer en haainette te vervang. Dit bestaan uit plastiekpype wat soos bamboes lyk. Dit word met kettings aan betonblokke aan die seebodem…
ANC kwaad vir Afriforum
Ernst Roets van Afriforum sê hulle wou die ANC-regering opsetlik op internasionale vlak verneder en daardeur druk plaas om iets te doen.” Die optrede van Afriforum, is onlangs gedoen in…
Somaliland- onafhanklik sonder erkenning
Die pas afgelope naweek het Somaliland die 22ste herdenking van hulle onafhanklikheid van Somalië gevier. Somaliland, of amptelik “Republiek van Somaliland”, is ‘n de facto selfregerende gebied wat grens aan…
Dwelmsmouse floreer steeds
By die Beitbrug-grenspos is op R18 miljoen se kokaïen beslag gelê wat in tolle garing versteek was. Die dwelmmiddel is blykbaar deur ’n Kongolees in gesmokkel maar is betrap en…
Noord-Transvaal in mynbase se visier
Die landbouers en grondeienaars van die Springbokvlakte in Noord-Transvaal staan saam om maatskappye te keer wat gas deur hidro-breking wil ontgin en ook steenkool wil myn. Sowat 80% van die…
VSA tans in 74 oorloë betrokke
Afgesien van die 74 lande is daar ook talle lande waarin daar “klandestiene operasies” plaasvind sonder dat die dit deur die kongres goedgekeur is en sonder dat die publiek daarvan…
Gebreklike Moordwalvis word deur sy familie onderhou.
‘n Gebreklike moordwalvis, wat sonder ‘n dorsale – en regterkantse vin is, oorleef in die oseaan met die hulp van sy familie wat vir hom sorg. Aangesien die soogdier nie…
Ek sien dit so!
Vriende, waarmee is ons besig hier in Suid-Afrika? Het ons werklik so lamsakkig geraak dat selfs ‘n volksmoord nie erg genoeg is om ons te laat wakker word nie? Ek…
Everest is so oorwin
Leë den Hond, ’n vrou van Johannesburg, het besluit om die majestueuse Mount Everest aan te durf. Sy het die afgelope naweek die derde vrou uit Suid-Afrika geword wat die…
Swak wetstoepassing op paaie
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het lande se verkeerswette en die toepassing van verskeie pad wette gemeet en ’n punt tussen 0 en 10 gegee. Nul beteken swak toepassing. Wetstoepassers is baie…
Mbeki deel slae uit
Die jonger broer van Thabo Mbeki, Moeletsi het die afgelope naweek hewige kritiek gelewer in Franschhoek oor hoe die ANC die land regeer. Hy het gesê dit is opvallend dat…
Terroriste vasgetrek in Wes-Transvaal
’n Boer van Delareyville in Wes-Transvaal het twee plaasaanvallers in die agterstewe geskiet nadat hulle ’n bejaarde man en sy vrou aangerand en beroof het. Talle boere en die polisie…
Die rykste man ter wereld!
Bill Gates is vanjaar weer die rykste man ter wêreld. Hy was in 2007 ook die rykste man volgens die Bloomberg miljardêr-indeks. Die Amerikaner het dié plek weggeraap voor die…
Gruwelike wreedheid tydens plaasaanval
Mnr. Les Adlam (67) en sy vrou Gayle (63) is op die plaas in Balmoral omgewing aangeval deur drie swartes. Mnr. Adlam is baie ernstig beseer en verkeer in die…
Stamsel-revolusie is hier
Die navorsing met kweek van stamselle was tot onlangs nog ’n droom wat bewaarheid moes word. Die eerste sukses waarvan Suid-Afrikaners baie bewus geword het, was toe klein Pippie Kruger…
Swarte se haatdraendheid by Binnelandse Sake
“Hy het soos ’n mal mens op my geskree toe ek opstaan om na die gestremde afdeling se toonbank te gaan,” vertel Jackie Bolton, ’n dame wat aan MS ly….
Regeringsvorme – ‘n mening
‘n Vriend vra my na aanleiding van Beatrix se abdikasie of ek dink dat die Britse koningin ook nou die tuig moet neerlê. Hy stem volmondig saam met die onlangse…
Diamant teen rekordprys opgeveil
’n Kleurlose diamant, peervormig in formaat, is in Europa verkoop op n veiling. Dieq besondere diamandt is die grootste wat nog ooit op veiling aangebied is. Dit is vir meer…
Realcor-veiling in gedrang
Die Realcor-hotelgebou te Bloubergstrand word hierdie week opgeveil. Daar is egter weerstand teen die veiling. Mnre. Willie van Zyl en Deon Pienaar het selfs n hofaansoek ingedien om die veiling…
Skooldogter raak weg by skool
Polisiebeamptes ondersoek ’n saak van moontlike ontvoering nadat hulle aanvanklik net na ’n vermiste persoon gesoek het. Joyline het van die terrein van Hoërskool Hercules, in Pretoria-Wes, verdwyn. Die aangeleentheid…
De Jager nuwe Sacau voorsitter
Die visepresident van Agri SA, dr. Theo de Jager, is in Tanzanië verkies as voorsitter van die Suider-Afrikaanse konfederasie van landbou-unies (Sacau). Dr. De Jager, boer in die Tzaneen distrik….
Motor rubriek –EMGRAND EC 7 1,8 liter
’n Aantal jare gelede het die Sjinese die motormark in S.A. betree en verskeie produkte het hulle verskyning gemaak. Een van die bekendstes is die Geely. Vir ’n tyd lank…
Dalk net ʼn duur buitelandse vakansie
Die Nelspruit munisipaliteit wil by die Indonesiërs gaan leer en raad vra oor hoe om wanbetaling en water- en krag diefstal in onwettige plakkerskampe te bekamp. Volgens Cathy Dlamini, die…























![rooibruinsoedelwolk_cdc[1]](http://www.dievryburger.co.za/wp-content/uploads/2013/05/rooibruinsoedelwolk_cdc1-100x100.jpg)























Laaste kommentaar